Bordjies is 'n verkeersgevaar
Huisagente se borde wat in Windhoek geplant staan, versper op baie plekke motoriste se uitsig. Dit vorm 'n muur en veroorsaak dat motoriste nie kan sien of voertuie aankom nie. In die Avis-woonbuurt het mense self die bordjies omgebuig om die aankomende verkeer weer sigbaar te maak. FOTO MARLIZE RAUTENBACH
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie