Boois lu00ea nu00f3g klagte by ACC
Boois lu00ea nu00f3g klagte by ACC

Boois lê nóg klagte by ACC

Die voormalige vriendin en bondgenoot van minister Katri­na Hanse-Himarwa beskuldig haar van ernstige oortredinge.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die voormalige hoof- streeksbeampte (CRO) van die Hardapstreek, me. Yvonne Boois, het verlede week agt klagte van bedrog en korrupsie teen me. Katrina Hanse-Himarwa, minister van onderwys, kuns en kultuur, by die Teenkorrupsiekommissie (ACC) aanhangig gemaak.

Boois het die klagte op 26 September aanhangig gemaak, enkele dae ná sy by 'n mediakonferensie by haar huis in Windhoek gedreig het om dit te doen.

Adv. Erna van der Merwe, adjunkdirekteur van die ACC, het vandeesweek bevestig nuwe klagte sal by 'n soortgelyke vorige klagte gevoeg word wat Boois aanhangig gemaak het, en “aandag sal daaraan geskenk word”.

Boois sê sy het 'n afskrif van die klagte teen die minister aan die kantoor van die ombudsman gestuur om dit “dop te hou” in geval die ACC besluit om dit nie te ondersoek nie.

Die klagte teen Boois se voormalig­e bondgenoot is ernstig.

Boois beweer Hanse-Himarwa het as goewerneur van die Hardapstreek tussen 2011 en 2012 geld en bronne van die Hardapstreek-ontwikkelingstrust (HRDTF) misbruik.

Die HRDTF is in 2011 deur die voormalige president, Sam Nujoma, gestig met die doel om as basis te dien vanwaar hulp rentevry aan enige individu, groepe of organisasies gegee sal word wat bystand benodig, of om ontwikkelings ten bate van die inwoners van die Hardapstreek te ondersteun”.

Boois beweer N$300 000 is uit die HRDTF se bankrekening getrek sonder die streeksraad se goedkeuring. Dít om aandele in 'n maatskappy genaamd Hardap Feedlot te koop waarin Hanse-Himarwa glo aandele het.

Sy beweer geen aandelesertifikaat of bewys van betaling is uitgereik nie.



ANDER KLAGTE

Die tweede klag is dat Hanse-Himarwa die plaas Daweb na bewering eie­handig bestuur het. Die plaas is glo aan die Hardapstreeksraad geskenk om “bevoordeelde” Namibiërs in staat te stel om op die plaas te bly.

Hanse-Himarwa word ook daarvan beskuldig dat sy 'n invloed gehad het op 'n tendertoekenning aan HIPET Construction. Dié maatskappy behoort aan haar man, mnr. Andreas “Ghenno” Himarwa.

Boois beweer sy is deur Hanse-­Himarwa geteister om 'n betaling sonder 'n betalingsertifikaat te bewerkstellig, wat sy volgens haar geweier het om te doen.

Sy sê die geld is later onwettig uitbetaal sónder haar goedkeuring as CRO.

“Van die dag af wat ek nee gesê het op die versoek om die ongemagtigde betaling aan HIPET Construction in 2012 te maak, het dinge verander en versleg,” beweer Boois.

Sy sê Hanse-Himarwa het haar “onbeskaamd” van nog 'n vyfjaar­termyn as CRO “beroof” nadat raads­lede besluit het om haar kontrak te verleng.

Hanse-Himarwa word ook daarvan beskuldig dat sy die bejaarde me. Magdalena !Gaoses van 'n hervestigingsplaas afgeskop het wat sy aan 'n familielid, me. Erica Mungunda-

//Khaibeb, toegeken het.

Nog 'n klag is dat Hanse-Himarwa na bewering “vals titels” aan permanente sekretarisse gegee het sodat hulle haar op 'n reis na Algerië kon vergesel. Dié reis het die streeksraad N$30 000 gekos en is nie aan die lynministerie terugbetaal nie.

Hanse-Himarwa het glo ook haar outoriteit misbruik toe sy vir Boois as CRO aangestel het.

Hanse-Himarwa het tydens 'n onderhoud met Namibia Media Holdings (NMH) in Augustus 2016 erken sy het die Boois-familie begunstig sodat hulle inwoners van Hardap kan word deur Boois aan te stel, hoewel sy vierde gekom het ná die onderhoudsproses omdat sy 'n vrou is”.

Boois beweer Hanse-Himarwa het nooit geld wat deur ambassades ingesamel is vir 'n “agtertuinprojek” oorhandig toe sy haar pos as goewerneur verlaat het.

Sy het gesê die voormalige goewerneur het Hardap-raadslede boonop onbehoorlik beïnvloed om 'n kon­trakteur op 'n mislukte riooltender op Hoachanas weer aan te stel.

Hanse-Himarwa was nie vir kommentaar beskikbaar nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.05 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.37/OZ UP +0.13% | Copper US$ 4.49/lb UP +1.26% | Zinc US$ 2 863.40/T UP 2.03% | Brent Crude Oil US$ 87.34/BBP DOWN -0.0075 | Platinum US$ 898.45/OZ DOWN -0.0041 Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.05 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.37/OZ UP +0.13% | Copper US$ 4.49/lb UP +1.26% | Zinc US$ 2 863.40/T UP 2.03% | Brent Crude Oil US$ 87.34/BBP DOWN -0.0075 | Platinum US$ 898.45/OZ DOWN -0.0041