BoN-grootkop tydelik baas van NamRA
Die adjunkpresident van die Bank of Namibia (BoN), mnr. Ebson Uanguta, is as die kommissaris van die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) aangestel.
Volgens die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, is Uanguta vir ses maande by die BoN geleen sodat hy en die NamRA-direksie ‘n struktuur vir die agentskap kan saamstel en personeel kan werf.
Daarna sal Uanguta na die BoN terugkeer en sal na ‘n nuwe kommissaris vir NamRA gesoek word, aldus Schlettwein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie