Bokomo: Prysverligting vir verbruikers

Elvira Hattingh
Bokomo Namibië het 'n prysverlaging op al hul meel-, pasta en mieliemeelprodukte aangekondig. Die verlagings tree op 6 Maart in werking en is moontlik gemaak deur die versterking ...