Boko Haram aanvaar aanspreeklikheid
Abubakar Shekau, die leier van die militante groep, het op sosiale media gesê húlle het die selfmoordbomaanvalle in Nigerië uitgevoer.
Die militante Islamitiese groep, Boko Haram, het erken die groep sit agter Maandag se twee selfmoordbomaanvalle op die kampus van ’n universiteit in die noordooste van Nigerië.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie