Bokke by Hardapdam uitgedaag

Die Namibiese spanne vir die kragmeting is bekend gemaak.
Die eerste been van die jaarlikse Streek 5 oewerhengel­toernooi begin komende Saterdag en duur tot 1 September by die Hardapdam naby Mariental.

Elke dag se toets duur agt ure. Daar is vyf visspesies wat die hengelaars kan teiken (karp, geelvis, baber, moddervis, kurper) en die kwota is 20 per spesie.

Ten spyte van die huidige lae damvlakke sal hengelaars hul kennis en vernuf vir hierdie kompetisie moet inspan.

Oewerhengelaars bevorder en beoefen die “vang en vrylaat” van vis. Tydens die kompetisie word die vis met sorg hanteer en ook deurentyd met 'n skepnet geland waar die vis onthoek word en in die hengelaar se hou-net, wat in die water staan, geplaas word. Alle visse word geweeg en weer in die dam vrygelaat.

Hengelaars kom van dwarsoor Namibië, naamlik die Hardap-, //Kharas-, Khomas-, Otjozondjupa- en Oshikoto-streek.

Die spanne wat Namibië in die eerste been gaan verteenwoordig, is die Nasionale Juniors, Federasie President Manspan, Federasie Senior Manspan en die Federasie vrouespan.

Die nasionale juniors is onder bestuur van Panna van Staden en Nadia Steenkamp, wat saam 'n gedugte span vorm wat verlede jaar die goud help inpalm het.

Die juniors kompeteer vanjaar weer teen Suid-Afrika se Springbok Juniors. Die span is: Adriaan Steenkamp, Rikus van Staden, Marsen von Lieres, Eugene Grobler, Hermanus Scholtz.

• Die President Manspan se bestuur is Leon Diedericks en Wiehan Kohler. Wiehan het 2017 vir die President Mans gehengel en is vanjaar by die bestuur betrek. Saam met hom is Diedericks as een van Namibië se voorste hengelaars.

Namibië se President Manspan wat die SASACC senior mans van Suid-Afrika gaan aandurf, bestaan uit die hengelaars Morné Prenn, Brian Bravenboer, Rian Schickerling, Pieter Oberholzer, Niel Brink, Ralf Meyer en Dian van Solms.

• Die Federasie Senior Mans is 'n ontwikkelingspan wat nie onderskat moet word nie. Dit is ook die eerste keer dat oewerhengel 'n Federasie Senior Mans span gekies het wat in die Streek 5 kan deelneem. Die span word bestuur deur James Roux en Carol Stinton en ding mee teen Suid-Afrika se SAFBAF senior mans.

Die Federasie Seniors is Herman Truter, Johan Malherbe, Paul Bekker, Henk Louw, Shane Taljaard, Stephan Jordaan en Andrei Drotskei.

• 'n Federasie-vrouespan is gekies om in die Streek 5-toernooi teen Suid-Afrika se SASACC vroue deel te neem. Hoewel die federasievroue ook 'n ontwikkelingspan is, is dit 'n sterk span met goeie ondervinding. Jake Taljaard, wat ook al lid van die Oewer Meesterspan was, sal die spanbestuurder wees.

Die Federasie vrouespan is Sarita Taljaard, Febe Taljaard, Amanda Bothma, Amelia Engelbrecht en Magnolia Maritz.

Die kostes van so 'n toer is hoog en die hengelaars maak staat op borge om die droom te bewaarheid om aan internasionale toere te kan deelneem. Sodoende word hengel bevorder deur hengelaars 'n kans te gee om meer kennis en ondervinding op te bou.

Sonder geldelike hulp sou dit nie moontlik wees nie en elke bogenoemde span se hengelaars bedank graag hul individuele borge vir alle hulp en bystand.

Die tweede been van die Streek 5-toernooi is in September, wanneer Zimbabwe ook sal aansluit teen Namibië en Suid-Afrika.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.66 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 394.71/OZ UP +0.62% | Copper US$ 4.48/lb UP +1.47% | Zinc US$ 2 859.60/T UP 1.34% | Brent Crude Oil US$ 87.72/BBP UP +0.64% | Platinum US$ 932.63/OZ DOWN -0.0038 Sport results: European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.66 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 394.71/OZ UP +0.62% | Copper US$ 4.48/lb UP +1.47% | Zinc US$ 2 859.60/T UP 1.34% | Brent Crude Oil US$ 87.72/BBP UP +0.64% | Platinum US$ 932.63/OZ DOWN -0.0038