Boete van R1,5 mjd. ‘sou Steinhoff se deure sluit’
’n Ondersoekhoof sê hy was verras toe Steinhoff se aandeelprys aanvanklik ná die aankondiging oor die boete met 9% geval het.
Nellie Brand-Jonker – As Steinhoff ’n boete van R1,5 miljard moes betaal, sou hy sy deure moes sluit.Dit is waarom die boete tot R53 miljoen verlaag is, het Brandon Topham, hoo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie