Boekwenners aangekondig

Lloyd Zandberg
Na ses jaar kon die Namibiese Kinderboekforum ‘n prysuitdeling aanbied wat onlangs-gepubliseerde boeke vereer. Dié geleentheid, wat die 30ste herdenking van die Namibiese Kinderboekforum (NCBF) gemerk het, is bygewoon deur skrywers, uitgewers en boekliefhebbers regoor Namibië.

Uitgewers het 391 titels in verskillende genres ingeskryf, waaronder prosa, drama, poësie en liedjies, in die vorm van prenteboeke, fiksie en nie-fiksie. Van die laasgenoemde is 172 tekste op ‘n kortlys geplaas, en 32 erkenningsertifikate is uitgereik. Skrywers en illustreerders is ook vereer, en 14 erkenningsertifikate is aan hulle oorhandig. 11 NCBF-medaljes, die grootste eer, is oorhandig.

Behalwe om aan die basiese literêre kriteria te voldoen, moes tekste ook gepas wees vir kinders tussen 0 en 16 jaar, en moes die storie deur ‘n Namibiese skrywer wees, of ‘n Namibiese agtergrond hê.

‘n Medalje en die Cymont-prys vir prenteboeke is toegeken aan die skrywer en illustreerder van Sumbu, ‘n verhaal oor ‘n familie wat terugkeer na Namibië na onafhanklikheid, en verwerp voel deur die gemeenskap. Die storie dra ‘n ernstige boodskap oor eenheid en verdraagsaamheid. Sumbu is gepubliseer deur Wordweaver Publishing House.

‘n Soortgelyke toekenning is uitgereik aan Meerkat Mail (gepubliseer deur Two Hoots), ‘n Engelse nie-fiksie prenteboek van Brittanje, ook wyd beskikbaar in Namibië. In dié verhaal leer Meerkat lesse deur sy reis, vol avontuur en humor. Emily Gravett is ‘n gewilde Britse kinderboekskrywer, en sy was opgewonde om te hoor sy is in Namibië vereer.

Drie medaljes vir prosa in ander Namibiese tale is uitgereik. Aaron Kauandenge het die NCBF-toekenning vir die Otjiherero jeugroman, Ondurozu kai vakwa: Kandja ouwa nomake (gepubliseer deur Namibia Publishing House), ontvang. Dié verhaal illustreer die realistiese kwessie van veediefstal. Die medalje vir Rumanyo-prosa is toegeken aan Dr Herbert Diaz, vir sy komedie Lirurumbe, ook gepubliseer deur Namibia Publishing House. Hierdie bekende figuur in ons gemeenskap, het die Namibiese Duitse Stigting (NaDS)-prys ontvang. Die boek is ‘n versameling van humoristiese diere-stories met ‘n soortgelyke tema: om valse selfopvattings bloot te stel.

Die skrywer Inger Preis en die illustreerder Michelle Gaugler, het ‘n toekenning ontvang vir Die Wildewragtig en Die wildewragtig se eerste avontuur, gepubliseer deur Pollination. Die Wildewragtig was altyd skaam oor sy ongelooflike groot ore, maar vind later uit dat sy ore hom die vermoë gee om na enige plek te gaan – sodra sy ore begin gloei. Só beleef hy allerhande avonture. Preis en Gaugler het ook die SA Hoë Kommissie-prys vir Afrikaanse Prosa verwerf.

Die toekenning vir Engelse prosa is aan Erna Müller, vir Where the lion stalks, oorhandig. In die roman aktiveer iemand ‘n baie gevaarlike rekenaarspeletjie, wat hom in staat stel om deur tyd te reis. Erna het ook die Finse Ambassade-prys vir Engelse prosa verwerf.

Vir sy 24 Otjiherero Concert songs en 25 Khoekhoegowab Concert songs het Niels Erlankfor ‘n toekenning gekry. Dié boeke vorm ‘n deel van ‘n Namibiese Musiekreeks. Die redakteurs wou bydra tot die sistematiese dokumentasie van ons land se diverse musiekkultuur. Plaaslike taalkenners, Samuel Haakuria en Hans Eichab, het ook erkenning ontvang.

Vir My first book of Namibian Mammals het Olga Kausch die toekenning vir Engelse nie-fiksie ontvang. Dié gids is deur Wordweaver gepubliseer, en bevat pragtige foto’s van Namibië se bekende soogdiere, hul habitatte en ander feite wat lesers in staat sal stel om wild te identifiseer.

Günter Miehlich het weggestap met die toekenning vir nie-fiksie in Duits, met Namibia für Kinder (gepubliseer deur Klaus Hess Verlang). Die boek is geloof as hoogs informatief, en op só ‘n vlak geskryf dat kinders kan verstaan.

Die finale toekenning vir nie-fiksie het gegaan aan ‘n publikasie in een van die mins-waardeerde tale van ons land. Ju|’hoan Prentewoordeboek vir kinders is die resultaat van samewerking tussen verskillende partye. Dit is uitgegee deur die University of Kwazulz-Natal Press (in samewerking met African Tongue en die Ju|’huan transkripsie groep). Beide die outeurs, Tsemkao Fanie Cwi en Kerry Jones, het toekennings ontvang. Verskeie illustreerders van die gemeenskap was betrokke by die projek. Die Ju|’hoan Prentewoordeboek vir kinders is ‘n projek gebore uit die samewerking tussen die Namibiese Ju|’hoan van die Tsumkwe-streek en ander akademici. Die doel van hierdie woordeboek, is om ‘n bietjie moedertaal-geïnspireerde letterkunde aan Ju|’hoan kinders te gee. Al die illustrasies is geskep deur Ju|’hoan mense van die Tsumkwe-streek. Met dié projek wou al die betrokke partye bewustheid skep rondom hierdie taal en kultuur, en uiteindelik verhoed dat die taal uitsterf. Die outeurs van dié publikasie het ook die Renate Grossmann-prys vir nie-fiksie ontvang.

Jane Katjavivi het ‘n eresertifikaat ontvang vir haar bydrae tot die publikasie van kinderliteratuur in Namibië.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.65 | EUR to NAD 20.3 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.94 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 26.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 329.94/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.52/lb UP +1.99% | Zinc US$ 2 873.90/T UP 2.4% | Brent Crude Oil US$ 88.08/BBP UP +0.10% | Platinum US$ 902.25/OZ UP +0.01% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.65 | EUR to NAD 20.3 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.94 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 26.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 329.94/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.52/lb UP +1.99% | Zinc US$ 2 873.90/T UP 2.4% | Brent Crude Oil US$ 88.08/BBP UP +0.10% | Platinum US$ 902.25/OZ UP +0.01%