Blye tyding . . .
’n Allemintige 28 babas is eergister op Kersdag in die Katutura-staatshospitaal gebore. Elf van dié babas is meisies en 17 seuntjies. In die Windhoek Sentrale Hospitaal het 14 babas hul opwagting op Kersdag gemaak – vyf meisies en nege seuntjies.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie