Blye kinderharte
As deel van die werknemers van MTC se omgeeprogram, het hulle die SOS Children's Village se Rise and Shine Crèche in die Havana informele nedersetting besoek om die kinders met Kersgeskenke te bederf. Werknemers het sowat N$10 000 ingesamel om dit te kon doen.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie