Bly Psemas-lid tot in lengte van dae
Huidige regulasies van die staat se mediese fonds bepaal 'n huweliksmaat van 'n gestorwe hooflid bly 'n lid van die fonds vir so lank as wat verkies word.
Henriette Lamprecht'n Skuiwergat in die staat se mediese fonds (Psemas) se eisstelsel maak dit vir afhanklikes van hooflede moontlik om onbeperk lid van die fonds te wees, selfs al
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie