Blommeprag in die Suide
Die Suide se winterlandskap staan in volle blom ná die winterreëns. Volgens mnr. Piet Swiegers van Klein-Aus Vista Lodge is daar vyf verskillende blomspesies in blou, pers en geel. Mej. Namibië 2010, Odile Gertze, pryk in die blommeprag. Foto Gondwana Collection
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie