Blinknuwe skooljaar skop af

09 January 2019 | Onderwys
Denver Kisting



Duisende leerlinge het gister teruggekeer skoolbanke toe.

Vir baie was gister ook hul héél eerste dag by die skool.

Republikein het by verskeie laerskole in die hoofstad besoek afgelê om by dié spruite te hoor hoe hul buiging by die “groot skool” verloop.

Deur die bank het diegene met wie ons gesels het, voet by stuk gehou dat die eerste dag “lekker” was.

Op Republikein se Facebook-blad is video's van graad 1's by Parkies, wat sê presies hoe lekker die ervaring vir hulle was.

Hier is 'n paar eerstedaggesiggies, wat opwinding, plek-plek 'n bietjie spanning, maar meestal vreugde versinnebeeld.

Soortgelyk

 

Interns se salarisse aangepas

38 minute gelede | Regering

Henriette Lamprecht – Die regering gaan miljoene spaar met die aanpassing van salarisskale vir interns en vakleerlinge om dit meer met dié van die private...

Betaal jou 2% of belasting styg

38 minute gelede | Ministeries

Jo-Maré Duddy en Denver Kisting - Sou die regering nie minstens ’n halfmiljard dollar uit vrywillige bydraes van werkers kry vir onder meer droogtehulp nie...

Meatco soek dalk nog slagplek

38 minute gelede |

Elvira Hattingh - Meatco oorweeg om bykomende slagplase in te span om die groot getal beeste, wat produsente tans lewer, te kan slag. Dit beteken...

Weer vir 24 Mei 2019

38 minute gelede | Weer

WEERWAAK: Winderige toestande en buie word in die streke van Kunene, Otjozondjupa, Khomas, Hardap en ||Kharas verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met...

Kalender 17 Mei

38 minute gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Vanaand is die immer gewilde Windhoek City Market weer aan die gang. Geniet ’n onbeperkte vonkelwynproe van verskeie wynkelders uit Suid-Afrika....

Lugtyd vir jou liedjie

38 minute gelede | Kuns en vermaak

Michael Kayunde – Verskillende radiostasies het reëls oor die vereistes waaraan ‘n liedjie moet voldoen om deur ’n stasie gespeel te kan word. Kollig het...

Skedonke sit voet in die hoek teen kanker

38 minute gelede | Gebeure

Tanja BauseDie tweede Rough & Tough Rally het gister uit Windhoek vertrek. Kort voor hul vertrek het die organiseerders van die geleentheid N$460 000 aan...

Chinese kontrakteur nie vir padwerke betaal

38 minute gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer - Subkontrakteurs wat vir China Railway Seventh Group werk aan fase 1 van die lughawe-snelweg om die stad verrig, het hul werkers onttrek...

Jou 5c oor 2%

38 minute gelede | Politiek

Die regering is van plan om elke Namibiër te vra om 2% van een maand se inkomste vrywilliglik ten bate van droogteverligting te skenk. Republikein...