Bisley-seisoen kom aan die gang
Skietsport
Die 2019 bisley-seisoen van die Namibiese Geweerskietvereniging (NRA) het die afgelope naweek afgeskop met ’n suksesvolle Trans-Kalahari Wes byeenkoms.
Die kompetisie by die Neels Dodds skietbaan buite Windhoek het taai kompetisie tussen die skuts opgelewer.
Die skietdissiplines het ingesluit die FTR klas, Bisley A-klas asook die F-Ope klas. Die program het begin met ’n 300 meter inskiet, waarna die amptelike kompetisie afgeskop het met een rondte oor 300 meter en twee rondtes oor 600 meter.
Die topdrie plekke per klas is soos volg behaal:
FTR-KLAS
1 Daan van Rensburg 122 met drie V-kolle
2 Pieter Malan 120 met drie V-kolle
3 Robert Lottering 118 met vier V-kolle
BISLEY A-KLAS
1 Robbie Robinson 127 met agt V-kolle
2 Christie Honey 124 met drie V-kolle
3 Jacques Lotteryman 122 met vier V-kolle
F-OPE KLAS
1 Deon Jordaan 118 met drie V-kolle
2 Paul Munting 108 met drie V-kolle
3 Nick von Bergen 96 met een V-kol

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie