Beweerde skieter vir psigiatriese waarneming gestuur
Mnr. Simataa Simasiku, die man wat daarvan beskuldig word dat hy op 28 Januarie verlede jaar in die City Centre-gebou in die hoofstad ’n voormalige kollega doodgeskiet en ’n ander kollega gewond het, is vir 30 dae na die Windhoek Sentrale psigiatriese afdeling vir waarneming gestuur.
Sy geestesgesteldheid sal voor en na die beweerde skietvoorval bepaal word. - Nampa
Sy geestesgesteldheid sal voor en na die beweerde skietvoorval bepaal word. - Nampa
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie