Bespreking van leerlinglisensies by Natis, Walvisbaai, tydelik opgeskort
NaTIS in Walvisbaai het nuwe besprekings vir leerlinglisensies tydelik tot 8 Oktober opgeskort in 'n poging om die huidige agterstand in toetse te probeer inhaal. Aansoekers wat besprekings voor die opskortingstydperk gedoen het, sal hul betrokke tydgleuf via die sms-lyn 200 ontvang. Die sentrum sal voortgaan met toetse vir aansoekers wat vroeër hul tydgleuf in die bogenoemde tydperk bespreek het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie