Besoekers, polisie slaags by Ohamakari-herdenking
Volgens die polisie het die oproeriges daarop aangedring dat sers. Muharukua hulle te woord staan en gedreig om hom dood te maak.
Tanja Bause – Ná ’n bakleiery tussen die Namibiese polisie en besoekers, wat die naweek die slag van Ohamakari in Okakarara gevier het, het 39 mense agter tralies beland en vi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie