Beskerming vir weerlose vroue
Beskerming vir weerlose vroue

Beskerming vir weerlose vroue

Dani Booysen
Die voorval waarin 'n jong vrou Woensdag in 'n bekende selfdienwinkel in Windhoek koelbloedig deur haar kêrel doodgeskiet is, plaas opnuut geslagsgeweld in die kalklig.

As 'n jong student het 'n lewe vol belofte voor wyle me. Alina Kakehongo (24) oopgelê. Al die potensiaal is in 'n oogwink uitgeknikker deur Samuel Nghihepa, 'n 28-jarige sersant in die polisie se spesiale reserwemag, wat toe sy eie lewe voor omstanders geneem het.

Kakehongo het die dag voor dit Nghihepa se doodsdreigemente aan die polisie gerapporteer. 'n Week voor dit was die mag al bewus dat sy in vrees gelewe het.

Ontelbare vroue gaan deur hierdie vrees. Om 'n verhouding te beëindig vererger alleen dikwels die situasie.

Verskeie kulturele en ander kopskuiwe is nodig om sulke situasies doeltreffender in ons gemeenskappe te hanteer en te ontlont.

Dit is gepas dat die polisie ondersoek instel of enige nalatigheid 'n rol gespeel het. Die uitslag van die speurwerk sal glo volgende week met die publiek gedeel word.

Selfs al het 'n hof 'n beskermingsbevel toegestaan, sou dit nie noodwendig hierdie tragedie – soos baie soortgelyke gevalle – verhoed het nie. Ander, komplimenterende meganismes is noodsaaklik.

Een hiervan is toeganklike veilige hawes; instellings wat dun gesaai is en nie noodwendig optimaal funksioneer nie. 'n Ander is ondersteuningsnetwerke binne gemeenskappe wat vroue beter sal help beveilig.

Alina se lot mag nie maar nog net 'n gruwel word waaruit ons niks leer nie.



So sê ander

30 Julie 2018



Kommentaar: Beeld, Die Burger en Volksblad sê



Daar is talle perspektiewe waaruit na vandag se verkiesing in Zimbabwe gekyk kan word.

Die verkiesing het die potensiaal om 'n nuwe orde in Zimbabwe in te lui.

Vir die regerende Zanu-PF is dit 'n geleentheid om legitimiteit te gee aan die bewind van pres. Emmerson Mnangagwa. Die opposisie, aan die ander kant, veral die MDC-alliansie, beskou die verkiesing as 'n werklike kans om aan die bewind te kom.

Onder Mugabe was Zimbabwe onherroeplik op pad na die afgrond.

Ongeag wie die verkiesing wen, het die land nou die hoop dat 'n voorspoediger tydvak ingelui word. Maar die omvang van dié hoop moet nie oordryf word nie.

'n Mens kan net hoop dat die streek hom nie hoef te staal vir 'n eskalasie van die krisis in Zimbabwe nie, maar dat die verkiesingsuitslag 'n nuwe hoofstuk van 'n vreedsame en voorspoedige orde inlui.

• NETWERK24

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.15 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.73/OZ UP +0.50% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.13% | Zinc US$ 2 831.90/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.35/BBP DOWN -0.0041 | Platinum US$ 938.26/OZ DOWN -0.0018 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.15 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.73/OZ UP +0.50% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.13% | Zinc US$ 2 831.90/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.35/BBP DOWN -0.0041 | Platinum US$ 938.26/OZ DOWN -0.0018