Beskerm ons bejaardes
Tussen vier en ses persent van bejaardes in Namibië het al ’n vorm van mishandeling tuis ervaar, met bydraende faktore wat armoede, ongelykheid, dwelmmisbruik en diepgewortelde gesindhede oor lyfstraf insluit. Die regering se pensioentoelaag is ook in baie huishoudings as gevolg van die MIV/vigs-pandemie die enigste inkomste. Sien berig op bl. 3. FOTO TANJA BAUSE
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie