Beperkte insamelaars strem reu00ebninligting
Beperkte insamelaars strem reu00ebninligting

Beperkte insamelaars strem reëninligting

Henriette Lamprecht
Die beperkte aantal vrywilligers wat landwyd inligting oor reënval versamel, het ’n negatiewe uitwerking op die Namibië Meteorologiese Diens (NMS) se monitor van data.
Volgens die NMS se hooftegnikus vir klimaat en databank, mnr. Simon Dirkse, het die NMS 132 aktiewe stasies by spesifieke dorpe in al 14 die streke van die land. Dit is egter nie voldoende vir die versameling van reënvaldata nie en is ten minste 400 stasies nodig om, danksy die hoë veranderlikheid van reën, geloofwaardige data te versamel.
Onder die vrywilligers wat ’n bydrae lewer tot die insameling van inligting is polisiekantore, boere, nasionale parke en landboudienste. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!