Bemarking van NCA-vleis onder die loep

05 February 2019 | Landbou
Die Vleisraad gaan die gebeurlikheidsplan vir bek-en-klouseer hersien as deel van sy strategie om bemarkingsgeleenthede vir die beesvleis van produsente in die noordelike kommunale gebiede (NCA) te verseker.

Die uitbreking van bek-en-klouseer in hierdie gebiede het in die verlede tot ‘n minimum sluiting van ses maande van die uitvoerabattoirs gelei. Enige sluiting van dié omvang is finansieel rampspoedig, sê die Vleisraad.

Daarom gaan die hersiening Donderdag en Vrydag tydens ‘n slypskool in samewerking met die direktoraat veeartsenydienste (DVS) geskied sodat die gebeurlikheidsplan aangepas kan word.

Duidelike standaard operasionele prosedures (SOP’s) vir die vervoer en bemarking van beesvleis van noord van die veterinêre kordonheining na markte suid daarvan, sal ook opgestel word.

Soortgelyk

 

Lodge, besigheid beroof – sewe vas

7 ure gelede | Misdaad

Henriette Lamprecht – Sewe verdagtes was gister reeds agter tralies nadat hulle by twee verskillende inbrake in die Omahekestreek betrokke was. Een van die inbrake...

Tolpaaie dalk op pad

7 ure gelede | Vervoer

font face="Verdana" >Catherine Sasman - Die Padfondsadministrasie (RFA) beoog om die lewensvatbaarheid van tolpaaie in Namibië te ondersoek.Dít as ’n moontlike bykomende bron...

Grondwet praat jou taal

7 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Dit is belangrik dat die oppergesag van die land, die Grondwet, toeganklik is vir Jan en San Alleman.Alle wette in Namibië is...

Agterstallige pos glo nie NamPost se skuld

7 ure gelede | Ministeries

Catherine Sasman – Volgens NamPost is die agterstand in die aflewering van pos en pakkies nie sy skuld nie, maar wel die Suid-Afrikaanse Internasionale possentrum...

Weer vir 9 Augustus

7 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Suide, maar baie tot bloedig warm in die Noorde.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in...

Nou aan die gang

7 ure gelede | Kuns en vermaak

» Vanaand is die immergewilde Windhoek City Market weer in die hoofstad. Geniet ’n onbeperkte vonkelwynproe van verskeie wynkelders uit Suid-Afrika se produkte. Dié mark...

Klei en keramiek by negende biënnale

7 ure gelede | Kuns en vermaak

Die Pottebakkersvereniging van Namibië (PAN) se 9de Keramiek Biënnale word eersdaags by die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) aangebied sal word. Die geleentheid is die...

N$150 miljoen vir landskapbestuur

7 ure gelede | Ministeries

Die ministerie van die omgewing en toerisme en die Nasionale Beplanningskommissie van Namibië het Woensdag ’n ooreenkoms met die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) onderteken,...

Boere kan doen met ‘n miljoen

7 ure gelede | Omgewing

Engen het gister N$1 miljoen aan die Dare to Care-droogtehulpfonds oorhandig.Dit ná sy eerste skenking van N$850 000 op Vrydag 12 Julie. Die oliemaatskappy het...