Beleef vanaand Mars, Venus en die maan se lyndans
Die planete Mars en Venus en die dae oue sekelmaan (dit was op 10 Julie nuwemaan), is vanaand (12 Julie) net ná sononder in lyn met mekaar en dit kan met die blote oog waargeneem word.
Die unieke verskynsel staan as samevoeging bekend is dit is wanneer twee of meer planete nader aan mekaar lyk, maar in werklikheid deur miljoene kilometers geskei word in die uitgestrektheid van die heelal.
Grafika: Willie Koorts, South African Astronomical Observatory.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie