Belangrike proewe vir o.20’s

14 February 2020 | Sport
Rugbyspelers word genooi om môre vanaf 09:00 vir nasionale proewe by die Hage Geingob-rugbystadion aan te meld.

Verlede jaar se junior span is in Nairobi net-net deur Kenia in die beslissende wedstryd verslaan, wat beteken het dat die Oos-Afrikane vir die eerste keer in jare in Namibië se plek vir die Wêreldrugby Onder 20 Trofee-toernooi deurgedring het.

Die kans vir weerwraak breek in April aan, wanneer Kenia se hoofstad opnuut die kontinentale Jean-Luc Barthes toernooi aanbied.

Namibiese burgers wat in die kalenderjare 2000 en 2001 gebore is, kwalifiseer vir die o.20-span. Boorlinge van 2002 kan ook vir plekke meeding, maar het toestemming van hul ouers nodig.

Spelers kan môreoggend om 08:00 registreer, of vandag, deur Christo Alexander by sel. 081 765 5753 te skakel.

• Vandag is ook die Namibië Rugby-unie se sperdatum vir die geadverteerde poste vir afrigters en spanbestuurders van die senior nasionale span, die onder 20’s en die nasionale sewesspan.

Soortgelyk

 

Gesoek: Namibiërs wat in China woon, studeer

1 uur gelede | Ministeries

Die Namibiese ambassade in China is in die lig van die uitbreking van die corona virussiekte (covid 19) besig om sy lys op te dateer...

Ministerie bemagtig mans én vroue

1 uur gelede | Ministeries

Die algemene siening dat die ministerie van geslagsgelykheid en kinderwelsyn net vir vroue en kinders is, is onwaar en onproduktief. “Sommige mans dink hierdie ministerie...

Damme voller

12 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Terwyl 99,671 Mm³ (miljoen kubieke meter) water altesaam 10 nasionale damme die afgelope week binnegevloei het, het die weerkantoor opnuut ’n waarskuwing...

Groot kommer oor sprinkaanplaag in Zambezi

12 ure gelede | Omgewing

Ronelle Rademeyer - ’n Plaag van bruin sprinkane uit vermoedelik Botswana teister kommunale boere by Muhundu en ander nedersettings in Katima Mulilo se landelike kiesafdeling...

Weerlig slaan meisie (11) dood

12 ure gelede | Misdaad

Weerlig het Saterdag die lewe van 'n elfjarige kind geëis. Volgens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag is Aini Shilongo Saterdag omstreeks 18:00 in 'n...

Weer vir 25 Februarie

12 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Swaar storms word in die noordoostelike streke, Otjozondjupa-, Khomas- en suidelike streek verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik bewolk in die...

NamWater to fix Opuwo’s supply woes

12 ure gelede | Plaaslik

Uakutura Kambaekua – Since 2017, Opuwo town has been faced with diminished water supply, a predicament blamed on high water loss in distribution systems, which...

Havana, Otjomuise powered by June

12 ure gelede | Energie

The ministry of urban and rural development has committed a total of N$14 million for electrification for the 2019/20 financial year, an amount that is...

A significant contributor to Namibia's economic landscape

12 ure gelede | Byvoegsels

Hangana Seafood (Pty) Ltd is a 100% Namibian-owned company, passionate about “Creating a future, enhancing life” for its employees, country and the people of Namibia....