Bekendes lê besoek af by Gurirab-woning
Die leier van die amptelike opposisie, mnr. McHenry Venaani, het vanmiddag (Maandag) die gedenkboek aan huis van die ontslape diplomatieke reus, Theo-Ben Gurirab, onderteken.
Hoofregter Peter Shivute het ook besoek afgelê om eer te betoon.
Foto's Denver Kisting
Hoofregter Peter Shivute het ook besoek afgelê om eer te betoon.
Foto's Denver Kisting
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie