Bejaardes ontevrede
Bejaardes ontevrede

Bejaardes ontevrede

Senior burgers sê hulle word afgeskeep.
Maria Eiseb
Maria Eiseb - Lede van die Vereniging vir Namibiese senior burgers is ontevrede oor die behandeling wat bejaardes in Namibië in die algemeen ontvang.

Volgens dié bejaardes ondervind hulle reeds 'n geruime tyd verskeie probleme, maar word dit nooit aangehoor nie. In stede daarvan is daar net ’n Kersete eenmaal ’n jaar.

"Nooi die burgemeester van Windhoek, mnr. Musee Kazapua, ons vir ete, is die meeste van Windhoek-munisipaliteit se werkers daar. Hulle maak asof ons hulle moeite besorg, ons word gehiet en gebied. Hoekom word ons in die eerste plek uitgenooi?" vra hulle.

Die bejaardes sê hulle vra nie vir kos nie, "dit word aangebied en ons word daarmee toegesmeer”.



Hulle sê voorts hulle word slegs met Kersetes en verkiesings erken, maar nie wanneer hulle probleme het nie.

"Moet dit so wees in 'n onafhanklike land?"

Volgens mnr. David Hansen, een van die oues, is daar 'n internasionale dag vir bejaardes op 1 Oktober, wat vanjaar op Swakopmund gevier word. Die bejaardes sit egter sonder enige vervoer om hieraan deel te neem.

“Ons het by verskillende plekke om hulp probeer aanklop, maar het tot dusver nie 'n positiewe antwoord gekry nie."

Nóg 'n beswaarde sê bejaardes ontvang ook nie Harambee-kospakkies nie.

"Wanneer lede van die straatkomitee na jou huis toe kom om jou te registreer, kyk hulle wat jy het en besluit hulle die oumense is sterk genoeg en het nie kospakkies nodig nie. Ons word gesê ons is sterk genoeg en kan vir onsself sorg."

Dit wat sy wel in haar huis het, is nie vandag se goed nie, sê dié beswaarde.

"Ek het dit oor die jare bymekaargemaak. Toe ek sterk was en gewerk het, het ek dit bymekaargemaak en dit is nie nou se goed wat in my huis is nie. Moet ek met ’n kierie loop en dán eers gehelp word?" vra sy.

Die bejaardes vra of kospakkies dan net vir jongmense is.

“Wanneer sal hulle opstaan en gaan werk soek as hulle lê en gratis kos kry?” vra hulle.

"Party verkoop daardie kos en gaan drink net verder."

Volgens mnr. Moses Geingob kry die senior burgers in die Wanaheda-woonbuurt ook nie kospakkies nie.

“As jy bo 60 jaar is, kry jy nie Harambee-kospakkies nie," sê hy.

Nog 'n grief is die chaos wat maandeliks by poskantore met pensioenuitbetalings heers.

Volgens me. Rachel Swartbooi is daar geen beheer nie en is dit 'n gestamp en ’n gestoot.

"Selfs die amptenare van die poskantoor is al hoeka moeg vir wat daar aangaan en hulle is nie meer gepla nie. Daar is ook nie openbare toilette nie."

Voorts word by regerings- en private kantore net Engels gepraat, wat dit moeilik maak vir dié wat die taal nie magtig is nie, sê me. Engelbertine Witbeen.

"Hulle moet nou self sien kom klaar of hulle los maar die hele besigheid en gaan maar liewer net terug huis toe," sê sy.

“Soms by die kliniek of selfs by die Katutura-hospitaal lê die arme oumense rond. Die verpleegsters sit op hul selfone, hulle kyk nie eens as die kragwater (binneaarse voeding en medisyne) uitgeloop het nie," sê Witbeen.

“Die arme ou verpleegsters werk hulle dood en die jongspan doen niks!"

Die bejaardes kla ook oor 'n gebrek aan kommunikasie met beide Windhoek se stadspolisie en die Namibiese polisie.

"Hoe sal die oumense toegang tot die polisiekantore kry? As daar iets gebeur en die stadspolisie daag op, is dit nou Engels wat jy eers moet leer praat," het Hansen bygevoeg.

Hulle het hul dae gehad en gaan niemand soebat nie, hulle wil net regverdig behandel word, sê die bejaardes.

"Ons wens ons het 'n groter en breër platform gehad waardeur ons met die president, dr. Hage Geingob, en die eerste dame, me. Monica Geingos, kon gesels."

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%