Bejaarde vrou met Kongokoors gediagnoseer
Familielede en gesondheidswerkers wat in aanraking was met 'n vrou wat positief vir Kongokoors getoets het, word streng gemonitor.
Henriette Lamprecht - ‘n Bejaarde vrou is Vrydag (13 September) in die Outapi-distrik in die Omusatistreek met Kongokoors gediagnoseer. Volgens die woordvoerder van die ministeri
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie