Bejaarde skuldig aan verkragting van kinders
’n Uitdrukkinglose Dragan Vujicin het gister in die hofbank gestaan en luister na die landdros se twee uur lange uitspraak.
Erwin Leuschner – Die 68-jarige Dragan Vujicin van Swakopmund is gister skuldig bevind aan sewe klagte van verkragting en vier klagte van kinderhandel, nadat hy vyf jaar gelede v
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie