Behati help swartrenosters red
Die Namibiese internasionale model, Behati Prinsloo, het kragte met Save The Rhino Trust (SRT) Namibia gesnoer om renosters te help bewaar.
Behati, oorspronklik van Grootfontein, is besig om 'n internasionale veldtog oor renosterbewaring van stapel te stuur en het vandeesmaand haar geboorteland besoek om meer oor die beskerming van die bedreigde swartrenosterspesie te leer.
Foto SRT

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie