Beginners wys belofte
Hierdie vier gimnaste het die beste presteer by die Windhoek Ritmiese Gimnastiekklub se onlangse eerste kwalifiserende kompetisie vir beginners. Gimnaste in die ouderdomsgroepe tussen vier en 14 jaar het deelgeneem. Die drie staande gimnaste is van links Hilda Nangula (vlak 2, 13.55 punte), Helen Gower (vlak 1, 13.53 punte) en Uno Thiiko (vlak 2, 13.53). Voor is Alexandra Kapapa (vlak 3, 13.50). Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie