'Begin van Hage se diktatorskap'
'Begin van Hage se diktatorskap'

'Begin van Hage se diktatorskap'

Die president van die amptelike opposisie het gister die staatshoof se hantering van die sinkhuiskrisis skerp gekritiseer.
Mariselle Stofberg
Mariselle Stofberg - “Vir ’n leier wat sy eie aanspreeklikheid prys, het ons bitter min aanspreeklikheid gesien."

Só sê mnr. McHenry Venaani, president van die Popular Democratic Movement (PDM), oor pres. Hage Geingob se onlangse omstrede uitlatings.

Venaani het Donderdag tydens ’n nuuskonferensie sy ongelukkigheid oor Geingob se uitlatings vandeesweek uitgespreek, asook oor die regering en die president se gebrek aan aanspreeklikheid.

Hy het Geingob se belofte bevraagteken om die nedersettingskrisis op te los.

“Tot nou toe kon die president nog geen oplossing vir die probleem vind nie. Inteendeel, die krisis van nedersettings in en om Windhoek het net vererger," het Venaani gesê.

"Daar is tot dusver geen bewys van enige verligting nie, en geen bewys van aanspreeklikheid nie, maar die president wil nou skielik sê hy gaan die krisis binne vyf jaar oplos.”

Die PDM verwerp die regerende party se ondernemings en beskou dit eerder as ’n “set omdat die president besef burgers is kwaad en soek verandering in die land".

"Hy maak beloftes van Harambee-voedelskemas wat oor 14 streke versprei sal word, en dít nogal 10 maande voor die verkiesing. Hoekom is dit nie die afgelope vier jaar in ten minste vyf streke versprei nie?" vra Venaani.

"Want daar is nie geld nie. Die president probeer nou uit desperaatheid om probleme aan te spreek wat die afgelope vier jaar nie opgelos is nie. Hoekom word hierdie probleme nou eers aangespreek? Skaam julle!”

Die PDM stel ’n oplossing voor vir die informele nedersetting-krisis: “Voorsien aan elke individu wat in hierdie sinkhuise bly ’n plot of erf. Die regering verloor elke jaar byna ’n miljard dollar weens Psemas en korrupsie, maar die president wil ’n miljard dollar bymekaar maak om die krisis met die sinkhuise te takel."

Die PDM daag die regerende party uit om sy woord gestand te doen wat sy beloftes betref.

"Hoe wil jy huise bou as daar nie geld is nie?” vra Venaani.

Die PDM voer aan die voorsiening van grond aan sinkhuisbewoners is meer realisties en uitvoerbaar – veral in die huidige ekonomiese krisis.

Verder beskou die PDM Geingob se inmenging by die tugoptrede van die Windhoekse stadsraad (CoW) as “die begin van ’n diktatorskap”.

“Die president het ’n eed van trou aan die Grondwet en landswette onderteken. Hy is nie by magte om uitsprake te lewer en mense vry te spreek nie. Soos dit nou lyk, het Geingob die gereg word.”

Die PDM beklemtoon hoewel hulle menings oor die skorsing het, hulle dit nie uiter nie, want hulle voel die reg moet sy gang gaan.

“Geingob het met hierdie uitsprake ’n medepligtige in die CoW-gemors geword,” beklemtoon Venaani.

Hy het verder gesê die PDM dring aan op ’n amptelike verskoning van die president.

“Wat Geingob gedoen het, is onwettig en druis teen die regbank en die Grondwet in,” het hy gesê.

“Ons gaan die situasie dophou en kyk wat die CoW doen, want hierdie optrede van die president is onaanvaarbaar.”

Kommentaar

Republikein 2024-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Currency: GBP to NAD 23.95 | EUR to NAD 20.51 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 18.99 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.99 | USD to ZMW 24.77 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 210.71/OZ UP +0.91% | Copper US$ 3.98/lb DOWN -0.0004 | Zinc US$ 2 450.10/T DOWN -0.26% | Brent Crude Oil US$ 87.06/BBP UP +0.78% | Platinum US$ 906.57/OZ UP +1.31% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.95 | EUR to NAD 20.51 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 18.99 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.99 | USD to ZMW 24.77 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 210.71/OZ UP +0.91% | Copper US$ 3.98/lb DOWN -0.0004 | Zinc US$ 2 450.10/T DOWN -0.26% | Brent Crude Oil US$ 87.06/BBP UP +0.78% | Platinum US$ 906.57/OZ UP +1.31%