'Begin kommersiële byeboerderye in Namibië'
Namibië is in verskeie opsigte ideaal vir bloubessieproduksie, maar dit beteken Namibiërs gaan op groot skaal met heuningbye moet begin boer.
Elvira HattinghNamibië moet dringend daaraan werk om plaaslik kommersiële byeboerderye op die been te bring.Dit omdat beplande bloubessieboerderye teen die Kavangorivier binne en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie