Babalykie in vullisdrom gevind
Babalykie in vullisdrom gevind

Babalykie in vullisdrom gevind

Maria Eiseb
Die fetus van ? ongebore babadogtertjie van sowat ses of sewe maande, nog met die naelstring aan, is vroeër vandag (Dinsdag) in Okarundustraat in die Wanaheda-woonbuurt van Katutura gevind.
Skoonmakers van die Windhoek munisipaliteit het die lykie in 'n oranje vullisdrom gevind.
Volgens supt. Eliaser Iiyambo van die Windhoek stadpolisie is die baba gisteraand of vroeg vanoggend weggegooi. "Dit het vars gelyk," het hy gesê.
Die polisie het die hulp van die publiek gevra om inligting te verskaf indien hulle weet wie se baba dit is. Die identiteit van die persoon sal anoniem gehou word, het Iiyambo gesê.
Hier is die skakelbeampte van die Windhoek stadspolisie, mnr. Fabian Amukwelele, langs die vullis drom waarin die babalykie gevind is.
Foto: Maria Eiseb

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!