Baba, swanger vrou dood in verkiesing in Kenia
Minstens 33 mense, onder wie ’n kind en ’n swanger vrou, is in die Keniaanse hoofstad, Nairobi, dood toe polisie op ondersteuners van die opposisiepartye losgebrand het ná die verkiesing in Augustus, het Amnestie Internasionaal en Human Rights Watch (HRW) gesê.
Protesoptogte het uitgebreek kort nadat pres. Uhuru Kenyatta aangewys is as die wenner van die verkiesing en Raila Odinga, leier van die opposisie, sodoende uitgestof het.Die hoogg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie