Baba sterf kort ná sy inenting
Ouers van 'n babaseun beweer sy dood is te wyte aan verkeerde en nalatige optrede van personeel verbonde aan 'n staatskliniek.
Henriette Lamprecht - Die ouers van 'n babaseun wat kórt na 'n roetine inenting gesterf het, blameer die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste daarvoor.Me. Martha Shik
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie