Baba speel in ma se bloed
'n Getuie het gister in die hoërhof in Windhoek getuig hoe sy haar peetdogter se kind langs die lyk van sy vermoorde moeder aangetref het.
Jacqueline Louw - Die hof het gister getuienis in die moordverhoor van mnr. Eben Cloete (38) aangehoor dat die 27-jarige me. Anna Nadia Coetzee se 11 maande oue baba langs haar lyk
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie