Avid-vonnis: Hof stuur sterk sein uit

Namibië benodig ’n toegewyde hof om korrupsiesake te hanteer, sê ’n beleidskenner.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die uitvoerende direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR), mnr. Graham Hopwood, het gister uitgevaar teen die onvermoë van Namibiese howe om korrupsiesake doeltreffend te hanteer.

Hopwood se aanmerkings kom nadat regter Christie Liebenberg gisteroggend die lot van die sogenaamde Avid-vyftal bekend gemaak het.

Dié twee vroue en drie mans is in Mei vanjaar skuldig bevind aan hul aandeel in ’n skema waarin nagenoeg N$30 miljoen van die Maatskaplike Voorsorgkommissie (SSC) bedrieglik belê is.

Hopwood het by navraag aan Republikein gesê: “Die manier waarop die Avid-verhoor deur die regstelsel hanteer is, laat veel te wense oor. Dit is gewoon onaanvaarbaar vir ’n saak om 13 jaar voort te sleep van die oomblik wat dit aan die lig gekom het dat N$30 miljoen twyfelagtig oorgedra is.”

Hy het voorts gesê: “Die vertraagde uiteinde moedig nie vertroue in die regstelsel se vermoë om korrupsiesake te hanteer aan nie. Dit is geen wonder nie dat die publiek reken korrupsie neem toe. Die regstelsel moet hand in eie boesem steek en met maniere vorendag kom om geregtigheid vinniger te laat geskied. Dit is tyd vir ’n toegewyde hof om korrupsiesake te pak.”

Prof. Nico Horn, ’n regsdosent verbonde aan die Universiteit van Namibië (Unam), is van mening gister se vonnisse stuur ’n baie sterk sein uit – veral aan die lede van ’n direksie van ’n maatskappy.

Liebenberg het om 12:15 gister in ’n stampvol gepakte Hof B in die hoërhof in Windhoek die beleërde sakeman Nico Josea 17 jaar tronk toe gestuur weens diefstal.

Op aanklag van bedrog is die oud-LP’s Paulus Kapia en Ralph Blaauw en die rekenmeester Ines |Gâses ’n boete van N$60 000 of drie jaar gevangenisstraf opgelê. Dié drie is vir ’n aanvullende tydperk van twee jaar tronkstraf opgelê wat vir vyf jaar opgeskort is mits hulle nie in dié tydperk aan bedrog skuldig bevind word nie.

Weens haar skuldigbevinding op aanklag van die roekelose bedryf van besigheid – ’n oortreding onder die 1973-weergawe van die Maatskappyewet – is Blaauw se vrou, Sharon, met N$8 000 beboet of met ses maande agter tralies gestraf.

Vir sy aandeel hierin is Josea ’n verdere twee jaar in aanhouding opgelê.

Regter Liebenberg het gelas Josea moet dié vonnisse terselfdertyd uitdien.

Oor Josea het Liebenberg vroeër tydens die vonnisverrigtinge gesê: “Hy het persoonlik baat gevind by die misdaad en naas die N$3,2 miljoen wat aanvanklik deur hom gehou is, is ’n verdere N$14,9 miljoen in sy persoonlike bankrekening betaal. (…) Soos vermeld, het die beskuldigde nadat hy die geld ontvang het, sy skuld en dié van ander vereffen en die res verkwis. Die oordaad van dié skenkings, terwyl hy geweet het dit is gesteelde geld, verhoog sy aanspreeklikheid beduidend.”

Horn het bygevoeg: “Daardie boodskap is: Moenie betrokke raak by ’n direksie as jy nie oor die kennis beskik nie. As iets té goed klink om waar te wees, ís dit gewoonlik te goed om waar te wees. Onkunde oor die reg is nie langer ’n verskoning nie.”

Hoewel Horn van mening is dat 17 jaar “nogal lank is”, het Hosea deur by die SSC te steel, “van die armstes van die armes gesteel”.

Regter Liebenberg het gister gesê Sharon Blaauw hoef nie tronk toe te gaan nie, hoewel haar traak-my-nieagtigheid tot haar pligte en verantwoordelikhede as direksielid onaanvaarbaar is en ten sterkste ontmoedig moet word.

Wat Blaauw, haar man, Ralph, Kapia en |Gâses betref, was die hof van mening “die beskuldigdes verdien ’n tweede kans op die lewe. “In dié geval moet die klem wees op rehabilitasie met vergelding ’n mindere oorweging.”

Liebenberg het gemaan die mees verswarende faktor wat die voormalige direksielede betref, is dat hulle meer bedag moes gewees het omdat daar openbare geld ter sprake was. In plaas daarvan het hulle hul verantwoordelikhede aan ’n derde party oorgelaat wat net een plan gehad het – om die belegging te kaap en die geld te steel, het hy gesê.

Die meesterbrein agter die bedrieglike Avid-skema, mnr. Lazarus Kandara, is destyds kort ná sy inhegtenisneming dood.

’n Landdros het bevind hy het sy eie lewe geneem.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.03 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 331.84/OZ UP +0.67% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.75% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.89/BBP UP +1.01% | Platinum US$ 915.53/OZ UP +1.48% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.03 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 331.84/OZ UP +0.67% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.75% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.89/BBP UP +1.01% | Platinum US$ 915.53/OZ UP +1.48%