Augustus 2020 se veilings
Augustus 2020 se veilings

Augustus 2020 se veilings

Ronelle Rademeyer
4 Augustus

· Agra se veilings by Rehoboth (speenkalf), Mariental.

· Blaauwberg se speenkalfveiling by Outjo.

· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.

5 Augustus

· Samehaling- & Du Toit Dorpers se veiling by Stampriet, aangebied deur Agra.

· Agra se speenkalfveiling by Karasburg.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

· NLA se grootveeveiling by Mariental.

6 Augustus

· Gobabis Bonsmara se veiling by Gobabis, aangebied deur Agra.

· Agra se veilings by Mariental (speenkalf), Otjiwarongo, Windhoek.

7 Augustus

· Outjo-produksieveiling by Outjo, aangebied deur Agra.

· Blaauwberg se veiling by Omaruru.

· Namboer se losgoedveiling in Windhoek.

· Karoo-Ochse se veiling by Gobabis.

· NLA se kleinveeveiling by Mariental.

11 Augustus

· WLA se grootveeveiling by Rehoboth.

· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.

· NLA se speenkalf- en vetveeveiling by Geikous.

12 Augustus

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Agra se veilings by Keetmanshoop (speenkalf), Grootfontein, Nina (speenkalf).

· Namboer se kommersiële veeveiling in Windhoek.

· NLA se veiling by Koës.

13 Augustus

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Namibia Genetics se veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se speenkalfveiling by Graal.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

· NLA se veiling by Keetmanshoop.

14 Augustus

· Boerbokskou by Tsumeb, aangebied deur Agra.

· Agra se veilings by Gobabis, Grootfontein (kleinvee).

· Blaauwberg se speenkalfveiling by Otavi.

· WCBC-beesveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.

· J & D Adriaanse se Dorper- en Witdorperveiling by Stampriet, aangebied deur NLA.

18 Augustus

· Agra se veilings by Aranos, Outjo en Rehoboth (kleinvee).

· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.

19 Augustus

· WLA se grootveeveiling by Hochfeld.

· Agra se veilings by Helmeringhausen, Okahandja.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

· Dorper-(Nico Binneman) en vetveeveiling by Blumfelde, aangebied deur NLA.

20 Augustus

· WLA se speenkalfveiling by Kalkrand.

· Agra se veilings by Aroab, Otjiwarongo, Windhoek.

· Karoo-Ochse se veiling by Witvlei.

21 Augustus

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Agra se veiling by Mariental.

· Namboer se losgoedveiling in Windhoek.

· NLA se veiling by Kalkrand.

25 Augustus

· WLA se kleinveeveiling by Rehoboth.

· Agra se veilings by Gobabis, Grootfontein en Karasburg.

· Namboer se pluimveeveiling in Windhoek.

· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.

· NLA se veiling by Monica.

27 Augustus

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· G8 Bonsmara se veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling by Keetmanshoop.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

· Xico Coetzee se kleinveeproduksieveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.

· NLA se veiling by Aranos.

28 Augustus

· Agra se veiling by Otavi.

· Blaauwberg se veiling by Kamanjab.

· Namboer se losgoedveiling in Windhoek.

· Karoo-Ochse se veiling by Gobabis.

· NLA se groot- en kleinveeveiling by Mariental.

29 Augustus

· The Game Shop-wildsveiling by Seeis, aangebied deur Namboer.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!