Asiatiese sementreus soek Ohorongo
'n Singapoerse maatskappy wil die beherende aandeel in Ohorongo Cement vir N$1,5 miljard koop.
Ronelle Rademeyer - Die internasionale sementreus International Cement Group (ICG), met sy hoofkantoor in Singapoer, het 'n voorwaardelike ooreenkoms gesluit om Schwenk Namibia se
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie