Angelene gelukkige wenner van Jo Black-kaartjies
Me. Angelene Beukes van Windhoek is die gelukkige wenner van twee kaartjies wat in die Kollig uitgeloot is vir 'n plaaslike vertoning van die immergewilde Suid-Afrikaanse musikant Jo Black.
Jo tree vanaand by SKW in Windhoek op. Die vertoning begin 18:30 en kaartjies is by die deur teen N$280 per persoon beskikbaar.
Jo tree vanaand by SKW in Windhoek op. Die vertoning begin 18:30 en kaartjies is by die deur teen N$280 per persoon beskikbaar.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie