Ammoniakpyp bars by Meatco
Elvira Hattingh - Een persoon is per ambulans na die hospitaal gehaas ná 'n ammoniakpyp vanoggend omstreeks10:30 by Meatco gebars het.
Die werknemer het van die gas ingeasem.
Alle fabriekpersoneel is ontruim.
Meatco stel ondersoek na die voorval in.
Die werknemer het van die gas ingeasem.
Alle fabriekpersoneel is ontruim.
Meatco stel ondersoek na die voorval in.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie