Ambassadeur besoek Nyae Nyae

Die Europese Unie (EU) se ambassadeur in Namibië, me. Jana Hybaskova, het onlangs verskeie nedersettings in die Nyae Nyae-bewaringsgebied besoek.

Dit volg nadat die EU se klimaatsveranderingtoelaag aan die gebied onlangs tot 'n einde gekom het.

Hybaskova het twee nedersettings besoek waar onder meer tuine uitgelê en die beskikbaarheid van water verseker is. Hybaskova het ook 'n ontmoeting met hoofman Tsamkao van die Ju/'hoansi ­Tradisionele Owerheid gehad.

Die projek het onder meer die San-gemeenskap in die omge­wing ondersteun deur die bestuur van lewende hawe en die oes van duiwelsklou in 'n poging om voedselsekuriteit in tye van ­klimaatsverandering te verseker.

Dit het voorts gefokus op die uitbreiding van die infrastruktuur en berging van water om die toenemende landbou-aktiwiteite te ­ondersteun.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!