Alle Psemas-skuld volgende maand vereffen, belowe minister
Vyftig persent van Psemas se agterstallige multimiljoendollar-skuld aan verskaffers is reeds betaal, het dr. Bernard Haufiku, die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, vandag tydens ‘n nuuskonferensie gesê.
Die res sal volgende maand vereffen word, het hy onderneem.
Volgens Haufiku is die N$30 miljoen wat aan NamPharm verskuldig is, ook reeds betaal. - Nampa
Die res sal volgende maand vereffen word, het hy onderneem.
Volgens Haufiku is die N$30 miljoen wat aan NamPharm verskuldig is, ook reeds betaal. - Nampa
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie