Akkerbouers bekommerd oor láát seisoen
Indien weerstoestande in die Mieliedriehoek nie vinnig en drasties verander nie, sal min mielies vanjaar in dié gebied geoes word.
Elvira Hattingh - Akkerbouers in die Grootfontein-, Tsumeb- en Otavi-omgewing is bekommerd oor die láát reënseisoen en sê indien genoegsame reën nie voor die einde van Januari
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie