Air Namibia wéér derde beste streekslugredery in Afrika
Air Namibia is weer deur Skytrax as die beste streekslugredery in Afrika aangewys.
Dit is die derde agtereenvolgende jaar wat die Namibiese lugredery met hierdie toekenning wegstap.
Skytrax se toekennings word as die Oscars in die lugvaartbedryf gereken.
Reisigers wêreldwyd neem elke jaar in lugrederye se opname oor passasierstevredenheid deel om die wenners aan te wys.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie