Air Namibia vlieg binnekort na Lagos, Akkra
Air Namibia het pas (Dinsdag) aangekondig dat hy sy voetspoor in Afrika gaan vergroot deur Lagos in Nigerië en Akkra in Ghana by sy roetes te voeg.
Die nasionale redery sal vanaf 25 Maart 2018 vier keer per week met 'n Airbus A319-100 via Lagos na Akkra vlieg.
Air Namibia het in 2013 sy vlugte na Akkra gestaak aangesien dit nie lewensvatbaar was nie.
Die redery sê in sy verklaring "hierdie keer sal dit anders wees" aangesien Lagos by die roete ingesluit word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie