Air Namibia 2de beste streeksredery in Afrika
Air Namibia is deur Skytrax World Airline aangewys as die tweede beste streeksredery in Afrika.
Dit is die tweede jaar agtereenvolgens dat die nasionale redery dié toekenning ontvang.
Die Skytrax World Airline-toekennings is toonaangewend in die lugvaartbedryf en word soms as die "Oscars" van dié bedryf beskryf.
Reisigers dwarsoor die wêreld neem jaarliks deel aan 'n opname in passasierstevredenheid ten einde die wenners te bepaal.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie