Air Nam 'stomgeslaan' oor beslaglegging
Air Nam 'stomgeslaan' oor beslaglegging

Air Nam 'stomgeslaan' oor beslaglegging

Augetto Graig
Air Namibia sê hy is "stomgeslaan" deur die beslaglegging in Zimbabwe van die gehuurde Westair-vliegtuig wat op die Windhoek-Harare-roete diens doen terwyl die hofsaak van vyf Zimabawiese burger teen dié redery, nog hangend is.

Die vliegtuig het Saterdagoggend 09:20 weer op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako geland ná 'n Zimbabwiese balju Vrydagoggend in Harare op dié vliegtuig beslag gelê het.

Air Namibia het in 'n nuusverklaring bevestig daar is in die tussentyd na die passasiers van dié Embraer-vliegtuig met registrasiemerke V5-WEB, omgesien.

Die vlug sou Vrydag om 11:20 vertrek het. Air Namibia vlieg vier keer per week na Harare.

“Die betrokke vliegtuig word by Westair gehuur tot instandhoudingswerk aan Air Namibia se vliegtuie voltooi is,” het Air Namibia se woordvoerder, mnr. Paul Nakawa, gesê.

"Die voorval spruit uit 'n hangende hofsaak van vyf Zimbabwiese burgers teen Air Namibia," lui die verklaring.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!