Agt medaljes 'n goeie oes vir Canjulo
Die nuwe Afrika-ouderdomsrekord in die 400 meter vryslag behoort aan die Namibiese tiener.
Tielman van Lill - Met sy twee goue, twee silwer- en vier bronsmedaljes het José Canjulo eiehandig sy land algeheel derde ná Suid-Afrika (77 medaljes) en Egipte (73) by die 13de
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie