Afrikane su00ea korrupsie neem toe in hul lande
Afrikane su00ea korrupsie neem toe in hul lande

Afrikane sê korrupsie neem toe in hul lande

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Gemiddeld ses uit tien mense (58%) in 34 Afrikalande meen dat korrupsie gedurende die vorige jaar in hul land toegeneem het.
Altesaam 40% sê dit het baie toegeneem, terwyl 21% sê dit het “ietwat verminder” en 16% van mense se terugvoering was dat dit dieselfde gebly het.
Die inligting blyk uit die pas vrygestelde Afrobarometer-verslag.
Afrikane beleef groeiende korrupsie en regeringstraagheid om te reageer, maar vrees vergelding as hulle uitpraat, sê die navorser, Christiaan Keulder, in die verslag.
Dit blyk verder uit die navorsing die polisie word as die mees korrupte groep binne die openbare sektor gesien en byna die helfte (47%) van respondente sê “die meeste” of “alle” polisiebeamptes is by korrupsie betrokke.
Bykans tweederdes meen hul regerings vaar baie swak (40%) of betreklik swak (25%) in die bekamping van korrupsie.

Foto: GhanaWeb

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!