Afrika se enigste vroulike president bedank
Mauritius se president het bedank ná berigte dat sy ’n kredietkaart wat ’n niewinsgewende organisasie aan haar gegee het vir persoonlike doeleindes gebruik het, sê haar prokureur.
Ameenah Gurib-Fakim, Afrika se enigste vroulike president, het haar bedanking ter wille van “die land se stabiliteit” ingedien, het haar prokureur, Yousouf Mohammed, in ’n on
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie